Die Sleutel tot Onmiddellike Geestelike Verligting – Kennismakingsboekie
Afrikaans Online Version

Afrikaans Online Version

Inhoud
     
Inleiding
20 KB
13 KB
’n Kort Lewensskets van Die Allerhoogste Meester Ching Hai
13 KB
8 KB
Die Veborgendheid van die Wêreld Oorkant
      ’n Lesing deur die Allerhoogste Meester Ching Hai
      26 Junie 1992, Verenigde Volkere Organisasie, New York
66 KB
55 KB
Inisiasie: Die Quan Yin Metode
12 KB
8 KB
Die Vyf Voorskrifte
   
Die Voordele van ’n Vegetariese Dieet
     
Publikasies
 
19 KB
13 KB
Goeie Nuus vir Vegetariërs
     
Hoe om met Ons in Verbinding te Tree
     
Back Cover
 
 

Complete Version

160 KB   131 KB

’n Klein Berig...

Wanneer ons praat van God,of die Allerhoogste gees, sal ons die nie seksistiese term gebruik om argumente te vermy of God ‘n Hy of Sy is.

SSy + Hy = Hes (soos in mess)
Haar + Hom = Harm (soos in arm)
Hare + Syne = Hers

Voorbeeld: Wanneer God will, Hes maak dinge gebeur volgens Hers se will om Harm te pas.

As ’n skepper van kunstige ontwerpe, sowel as ’n geestelike leermeester, hou die Allerhoogste Meester Ching Hai van alle uitdrukkings van innerlike skoonheid. Om hierdie rede verwys Sy na Vietnam as “Au Lac” en Taiwan as “Formosa”. Au Lac is die aloue naam van Vietnam en beteken “blydskap.” Die naam Formosa gee ’n meer volkome uitdrukking aan die skoonheid van die eiland en sy mense. Meester voel dat die gebruik van hierdie name tot geestelike veredeling en voorspoed van die land en sy mense lei.

Internet Uitgawe: April, 2006

Die Outeur: Die Allerhoogste Meester Ching Hai
Postal Box 9, Hsihu, Miaoli 36899, Formosa (Taiwan), Republic of China

Uitgegee deur: The Supreme Master Ching Hai International Association Publishing Co., Ltd.
(Geregistreer Onder Nr. 5390 in die Regerings-Inligtingskantoor, Republiek van China)

Adres: 1 F, No. 236, Song San Road, Xin Yi District, Taipei, Formosa (Taiwan), Republic of China

Outeursreg: Voorbehou deur die Allerhoogste Meester Ching Hai

Die inhoud en woorde in hierdie boek is deurtrek van die Genade en Seëninge van Meester. Alle regte word voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag in enige vorm, of deur enige metode, gekopieer word, sonder die voorafgaande toestemming van Meester of die uitgewer nie, om sodoende die letterdief teen ongewenste karma te beskerm.

© The Supreme Master Ching Hai International Association